Lekka Jy Ex Skollie

:Skollie?:my late father,s name to a young man that didnt, speak correctly or is it ,,met n korrek,,dress un becoming,unemployed.hangingpants,looked shady or even knocked on his door to speak to one of his daughters. ,Waar val ek nou weer uit?.. Wel, What brings these thoughts to mind...The Reconstructed team.Vandag raak ek wys deur Die Manne by Impact Senter.Miskien vyf jaar gelede was hulle seker nog diep met hul dinge en ouense.Kyk vandag na een en elkeen,hulle sal skaamteloos die naam van God grootmaak.Dit is sowaar ,,Im not ashamed of the Gospel of Jesus Christ,, Hoe is dit moontlik? Ja! dit klink ongelooflik, maar volgens my sienswyse,het ons almal,ongeag van omstandighede,n kans om te verbeter.Ag! nie geldelik nie,dis ver van die hart af.Beterskap kom as jy toelaat dat God, deur sy Gees, ,jou lewe holderstebolder kom omskep.Alles wat jy miskien as kwaai geag het, te laat gou.meaning, alles d.w.s, drugs,drank,skyf,steel,onbeskofheid teenoor jouself,jou ouers en almal met wie jy daagliks verkeer.Nou Hoe?? Pille?? Glad nie!. kom kyk!..Ons sal nie name noem nie,ag! hulle sal nie eens kwaad wees nie as ek moet se wie hulle is nie,want ons ma,s is so ,Proud, om hulle te ken.Ons word dan deesdae, Technology geleer deur Die Gewese ,skollies. Ja ons breg met hulle, want smarter ouens ken ons nie,The reconstructed,nogal van my eie community Hulle ma,s het netso geskel,perform en boere toe gehardloop...en vandag?... die boere hardloop na hulle toe.Sien Jy!! als wat hulle verkeerd aangevang het anedag was deel van die seerkry wat God vir hulle beplan het ,SODAT,.. hulle net op Hom moet staatmaak, nie die merchant of boewery nie.en as jy miskien dink soos my ole pa sou se ,n boef bly n bloef, dan lieg jy!! Die ouens is so gemanierd,gn skolietaal nie,hardwerkend,hulle was selfs skottelgoed. Wat so pragtig vir my is,is hoe besorgsaam hulle is teenoor hul broers of susters wat om hulp kom soek,want hulle weet wat gaan so en voel diep vir ALMAL.want net God kan reg en gesond maak en dit is wat so kwaai is....Die Jesus....Hulle eet,slaap,dink,drink en watnog...Jesus. HY HET DAN GEMAAK DAT HULLE GERECONSTRUCT WORD.VERLOS,SETFREE AND HE WILL DO IT FOR YOU.SERIOUS!! O ja! dit is wat ek wil se,ons is mos die MA,s van die community,Mom2.zero,Vandag word ons geleer deur Die Manne en ons kan nie by hou nie, want hulle blow ons weg met hul kennis en dan is hulle nogal schooldropouts,jy weet!die skoolsak oor die draad gegooi en dan hulself agterna.Rapport tyd was daar Niemand.EK dink Bridgetown High se draad kan n oscar vir n movie wen. Om alles in n nutshell te sit,wat ek probeer se, my kind ,daar is help,liefde.n ma,n pa,n boeta,n ousus,eeer!! kos EN DIE RECONSTRUCTED MANNE Maar bowenal, Jesus wag met ope arms as jy VERLOSSING SOEK.GEE jou eerste tree Impact Direct toe,66 Tarentaal weg,Bridgetown,Athlone.0216374037.HY WAG...DIE MANNE OOK.

Comments

Popular posts from this blog

My RLabs Mom's Journey

fagmieda-mom8.0 interview