Die lewe is goed vir my
My naam is Edwina ek hou van koek bak en kos maak en ek kyk agter my ma en ons het elke oggend n gebedskring aan en lees die bybel en ook elke aand.Ek en my ma kom goed oor die weg.
Ek hou van kinders my hart gaan uit vir hulle en ek moet my liefde vir hulle vertoon en moet vir hulle se dat God vir hulle lief is en gee om vir hulle as hulle nie liefde by die huis kry nie.

Comments